Ek was op 'n boot naby 'n paar moerse crocs in een van die sloepe op daai dam. Ek weet nie of ek sal kan relax op 'n kayak in daai dam nie, ek is oortuig daai menere sal jou kan afhaal as hulle wil. Daar is definetief seekoeie ook, probleem is mens wil altyd in die sloepe gaan want dis baie mooi visvang areas. Ek het 'n vanhunks sauger gekry vir my gesin sal hom eers op stanford gaan toets, en leer en upgrade voor ek so iets oorweeg, sal definetief ten minste 'n trolling motor wil hê om vinnig in die diep water te kom.
Blykbaar hou die seekoeie nie so baie van die kleiner bootjies daar nie maar ek het al ouens gesien uitgaan. Ek stuur vir jou 'n nommer van een van die ouens wat lanks die dam bly as jy meer wil weet oor die crocs, hy het lekker verblyf vir so 12 mense ook.
Crocks and hippos? Now THAT got my attention, lol! Here in the northeast USA, about the scariest creature I might encounter on the water is a beaver now and then, or maybe even an angry little muskrat! I always enjoy your videos, Henko!
Julle moet verder af ge gan het kontak my as jul weer daar is
Ek was op 'n boot naby 'n paar moerse crocs in een van die sloepe op daai dam. Ek weet nie of ek sal kan relax op 'n kayak in daai dam nie, ek is oortuig daai menere sal jou kan afhaal as hulle wil. Daar is definetief seekoeie ook, probleem is mens wil altyd in die sloepe gaan want dis baie mooi visvang areas. Ek het 'n vanhunks sauger gekry vir my gesin sal hom eers op stanford gaan toets, en leer en upgrade voor ek so iets oorweeg, sal definetief ten minste 'n trolling motor wil hê om vinnig in die diep water te kom.
Blykbaar hou die seekoeie nie so baie van die kleiner bootjies daar nie maar ek het al ouens gesien uitgaan. Ek stuur vir jou 'n nommer van een van die ouens wat lanks die dam bly as jy meer wil weet oor die crocs, hy het lekker verblyf vir so 12 mense ook.
Crocks and hippos? Now THAT got my attention, lol! Here in the northeast USA, about the scariest creature I might encounter on the water is a beaver now and then, or maybe even an angry little muskrat!
I always enjoy your videos, Henko!
What a lekker day, thanx for the great video’s always Henko, it is so nice to always sit back and look back.
Yoo i live 5km from the dam i go there every weekend with my kayak and i know exactly where the hippos and crocs are