⚡Koster Dam⚡Topwater Bass fishing⚡
In die volgende episode is ons weer by die lekker koster dam en ons is op die jag vir daai goon Bass van koster en ek het n paar van daai goons ge kry kom kyk saam en ek hoop julle geniet die video. Dankie vir al die liefde en onderstening na die kanaal.⚡⚡⚡